The leading magazine for the South African hunting and conservation fraternity. Suid-Afrika se top-tydskrif vir die jagter en bewaarder.
SA Hunter/Jagter
OP DIE GROOT SPORE…
BOSPOS ONS WIL VAN JÓÚ HOOR! • Briewe van ons lesers is vir ons belangrik. Jou insette en opinies, wedervaringe in die jagveld en interessante stories of nuus is altyd welkom, asook jou kommentaar op die tydskrif se inhoud. Hou jou brief verkieslik onder 300 woorde en verskaf asseblief jou naam en kontakbesonderhede. SA JAGTER/HUNTER behou hom die reg voor om briewe te redigeer en te verkort. Stuur jou brief aan johan@sahunter.org
SNELVUUR • KORTLIKS ▸ NUUS ▸ INTERESSANT OM TE WEET ▸ BEWARING ▸ JAG
BILTONGSAKE
Die mite van die werksgeweer • Pas jou geweer op of dra die gevolge!
German optical excellence: The Leica Amplus 6 3-18x44i • German quality where it is essential
WINSTON CHURCHILL – STATESMAN, ADVENTURER, SOLDIER AND HUNTER • A man of many interests
MY WALK-AND-STALK MONTANA TURKEY HUNT • Outwitting a gobbler takes some effort.
DIE WILDEBEESTE EN TSESSEBES • ’n Kykie in die ontstaan en verspreiding van twee van Afrika se bekende wildsoorte
Boerejagters op die spoor van legendariese olifante Deel 2 • ’n Blik op die reuse-ivoordraers van weleer en die Boere wat hulle gejag het
VROUE HERWIN HUL KRAG DEUR PRESISIE EN PASSIE • SA Jagters se vroueskietdag in Sasolburg
THEY NEVER MADE THE BIG TIME VOLUME II • Some make it and some don’t.
KOEDOEJAG in Prieska • Wanneer Plan F jou wildste drome oortref!
The Port of Call • Sometimes, not pulling the trigger can be even more satisfying.
NALATENSKAPSJOERNAAL VAN ’N JAGTER • Elke jagter stap sy eie pad.
HANDLOADING IN 2026 • Reloading – from humble beginnings to an exact science